Laerskool Phalaborwa Noord
“GELUKKIGE KINDERS IS ONS BESIGHEID”
ONS VISIE
Dat ons skool, Laerskool Phalaborwa-Noord 'n toonaangewende skool sal wees ten opsigte van die
totale ontwikkeling van ons leerders deur die leiding, bydrae en ondersteuning van ons skoolgemeenskap
om sodoende ons roeping te vervul.
ONS MISSIE
o Ons verskaf voortreflike moedertaal en kwaliteit opvoedende onderrig met 'n Christelike Kurrikulęre agtergrond.
o Ons sien ons opvoedingstaak in vennootskap met die ouer as begeleiding van die kind in totaliteit op sy weg na volwassenheid.
o Om 'n aangename en gebalanseerde milieu vir ons kinders te skep waarin hy/sy hom/haar in totaliteit as mens kan uitleef.
o Om 'n werkomgewing te skep waarin elke personeellid 'n effektiewe en doel-treffende bydrae maak tot die bestuur
en bedryf van die skool tot voordeel van die kinders van die skool.
|
| Telephone : (015) 781 1098 |
 |
| Telephone : (015) 781 1097 |
 |
| Fax : (015) 781 6850 |
 |
| Email : lpn@intekom.co.za |
 |
| Physical Address |
Kierieklapper str 25, Phalaborwa, Limpopo |
 |
| Postal Address |
Privaatsak X01026
Phalaborwa 1390 |
|
|